Ons as die matrieks van 1990 is besig om ons 25-jaar reunie te reël en wil graag hoor of u ‘n kennisgewing met kontakbesonderhede êrens op die amptelike skoolwebwerf kan plaas aangesien ons nog opsoek is na ‘n klomp van ons maters.
Ons beplan ons reunie vir 17 Oktober 2015 en die volgende persone kan geskakel word:
- Stefan Botha – 082 493 7230
- Martin Steyn – 083 451 0581
- Tani Visser (nee Naudé) – 083 243 1656
Ons waardeer die moeite en laat weet asseblief indien u nog enige verdere inligting verlang.
Suidie-groete
Tani