You are currently viewing SKOLENUUS 20/07/2015

SKOLENUUS 20/07/2015

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

TOTSIENS…

photo AMev Alida Pieterse was vanaf 1998 by Hoërskool Suid-Natal, waar sy diep spore getrap het. Haar vak was haar passie en sy het die kinders inspireer met haar entoesiasme vir Besigheidstudie. Mev Pieterse was op alle gebiede ‘n staatmaker. Ons sê totsiens en dankie.

Ons heet mev Amanda Viljoen, wat die leisels oorneem by mev Alida Pieteterse welkom in Suidieland.

Mej Marike Durrheim was gekies om die KwaZulu Natal Suidkus dames hokkiespan te verteenwoordig voor die vakansie en het aan ‘n toernooi in Port Elizabeth deelgeneem in die laaste week van die vakansie. By die toernooi word sy ook gekies om die “SA country district” span as ‘ nie-reisende reserwe te verteenwoordig. Dit is ook nie waar haar talente eindig nie, sy word op die toernooi ook aangewys as die skeidsregter van die toernooi.

Photo B

 

 

 

 

FOTO NAME

Foto A: Mev Alida Pieterse

Foto B: Mev Amanda Viljoen en Mej Marike Durrheim