Suidie se netbalsterre het ‘n opwindende en besige seisoen agter die rug, maar dit was die moeite werd, want ons rokkies het menige opponent na hul asems laat snak – BAIE DANKIE DANIE STEYN van STATUS PANELBEATERS wat ‘n wonderlike oop hand gehad het en vir ons die pragtige rokkies en sweetpakke geborg het.
FOTO NAME
Foto A:
Yulàn Stander, Verae Kritzinger, Amanda Smit, Ashké Theron, Carla du Plessis, Bronwin Day-Garden, Alicia Horne, Cassandra Rautenbach.