You are currently viewing SKOLENUUS 1/06/2015

SKOLENUUS 1/06/2015

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

SUIDIES BRING WEER DIE BEKER HUISTOE …

Photo DNa ‘n week van “geesvang” het die jaarlikse kragmeting, tussen Suidies en Sheppie aangebreek. Reeds van vroeg af het al die geesdriftige hokkie, netbal en rugbyspelers vir naelbytwedstryde gesorg. Ons het pragtige sportmangees ervaar en die hoogtepunt was beslis die kragmeting tussen die Eerste Rugbyspanne. Ons is ongelooflik trots op die seuns wat hul harte uitgespeel het om as oorwinnaars met ‘n eindtelling van 20-17 uit die stryd te getree het. Ons salueer julle!!

Eksamen: Gr10-12 [2-25 Junie] en Gr 8-9 [8-25 Junie]

Skoolvakansiedag 15 Junie 2015 en Openbare vakansiedag 16 Junie jeugdag.

FOTO NAME

Photo A: Rugby spanfoto

Agter: Luan Bester, Brandon Godwin, Hendrik Malan, Bennett Meyer, Jaodan Arlow, Tiaan Marais, Charl Kriek, Bernardus Buys, Jared Gross, Stefan van Niewenhuizen, Eljuan du Toit, TJ Joubert.

 Voor:   Jeandré Day, Muller Booyens, JP Lambrecht, Jacques Gous, Josh du Plessis, Jaco Pienaar, Janrick Labuschagne, Wensel Schonken, Christian Venter.

Photo B: Joalize Saayman

Photo C: Alicia Horne

Photo D:   TJ Joubert

SPORTUITSLAE / RESULTS

SPORTUITSLAE