SKOLENUUS 3/09/2018
Vrydag het opgewonde prefekte en VLR-lede aangetree vir ‘n opleidingsessie en ‘n ysbreker gereël deur die hoofleiers van 2018. Saterdag het ons Pastoor Trevor Downham gehad wat oor persoonlikheidstipes gepraat…
Vrydag het opgewonde prefekte en VLR-lede aangetree vir ‘n opleidingsessie en ‘n ysbreker gereël deur die hoofleiers van 2018. Saterdag het ons Pastoor Trevor Downham gehad wat oor persoonlikheidstipes gepraat…
Op 21 Augustus 2018 het Hoërskool Suid-Natal se atlete aan die jaarlikse Interskole- byeenkoms te Durban gaan deelneem. Altesaam tien groot skole, tot sover as Richardsbaai, het aan hierdie byeenkoms…
Suidie-Landsdieners het saam met KZN-lede ‘n verrykende opwindende Streekkamp by Sweetdale deurgebring. ‘n Wye verskeidenheid aktiwiteite van abseil tot muurklim was vir die kampgangers ‘n heerlike fisiese uitdaging. Daar was…
Suidies is baie trots op Michelle Kretzschmar en JD Steyn. Hulle is altwee gekies om die KZN swemspan te verteenwoordig. Hierdie is twee swemmers wat dwarsdeur die jaar se galas…
Otto Botha, Hoërskool Suid-Natal se nommer 10 trots, het tydens die 2018 seisoen briljante rugby gespeel. Hy het vir die 0/18 KZN-platteland span by die Craven week tydens die vakansie…
SUIDIES GO COUNTRY WESTERN Die matriekafskeid was ‘n ware fees en ‘n funksie wat die matrieks van 2018 nog lank gaan onthou. Die saal was prentjiemooi en die matrieks asemrowend. …
Die jaarlikse interhuisatletiekbyeenkoms was ‘n reuse sukses en daar was altesaam 16 rekords gebreek op dié dag. Die Witspan loop weg met die Atletiek Trofee as wenners van die dag.…
Op 11 Mei het die ELSEN Cravenweek proewe plaasgevind by Woodburn Stadium, Pietermartizburg. Die proewe was ‘n groot sukses met amper 60 seuns wat deelgeneem het. Hoërskool Suid-Natal het drie…
SUIDIES KRAAI KONING!! Die gesegde van die Trofee [Kat] kom weer, is weereens wáár bewys. Die trofee bly by Suidies ná die naweek se sport. Suidies hokkie het net weer…
Vanjaar het ons hokkiespanne nuwe hoogtes bereik. Ons 1ste hokkiespan het vanjaar hul KZN liga gewen. Hulle het al hulle wedstryde gewen en een gelykop gespeel. Ons 0/16 hokkie bokkies…