SKOLENUUS 25/02/2019
We, as Suidies, are extremely proud of Michelle Kretzschmar, Ankia Stander and Rochelle Potgieter for winning the Rotary and Daily News Team Talk, hosted by the Rotary Club of the…
We, as Suidies, are extremely proud of Michelle Kretzschmar, Ankia Stander and Rochelle Potgieter for winning the Rotary and Daily News Team Talk, hosted by the Rotary Club of the…
Suidie-Landsdienslede het met groot entoesiasme hul Valentynsprojek aangepak. Leerders kon mekaar met naamlose Valentynsgeskenkies verras en die personeel se dag is ook met allerlei bederfies opgekikker. Met hul laaste bietjie…
Suidies het aan ‘n Interskolegala by Voortrekker Hoërskool, deur 9 skole bygewoon, gaan deelneem. Ons swemmers het hulle baie goed van hul taak gekwyt. Ons het die gala gewen en…
Tydens ‘n glansryke geleentheid in die stadsaal, het die Burgemeester ‘n trofee en sertifikaat aan Hoërskool Suid-Natal oorhandig as erkenning vir een van die skole wat goed in die Distrik…
Hoërskool Krieket Die Eerste Krieketspan het Saterdag, 26 Januarie 2019, teen St Patrick’s College, te Kokstad gespeel. Die seuns het hul beste gegee en baie geleer. Daar word met opwinding…
Suidies swem dat dit spat, Vrydag 18 Januarie was die interhuisgala gehou. Swemmers het hul goed van hul taak gekwyt. Keytin Voster verbeter drie rekords: 50m vlinderslag, rugslag en vryslag. …
Suidies verwelkom die volgende personeel wat deel word van die Suidiespan Mev Carin van Zyl vir Besigheidsstudies en Fisiese LO, mej Christé Botha wat Verbruikersstudies aanbied en mnr Hoffie Viljoen…
We are extremely proud of Charles Thompson who is our Dux learner for 2018 with 6 distinctions. We would like to congratulate the matric learners and teachers on the 98%…
Mnr Danie Venter … vyftig jaar later Mnr Danie Venter en Hoërskool Suid-Natal is sinoniem met mekaar. Ons het mnr Venter die afgelope jare as ons eie “minister” van Finansies…
LANDSDIENS STEEDS BEDRYWIG Om die jaar met ‘n lekkerte af te sluit, het die Landsdienslede aan die werk gespring en aan diégene betrokke by Hospice met ‘n verrassingspakkie bederf. Ons…