SKOLENUUS 15/07/2019
Ons is ongelooflik trots op op die volgende hokkie-bokkies Kayla Parsons [0/18], Leché Greyvenstein [0/16], Lynette Bester [0/16] en Karin van Wyk [0/14] wat tydens die vakansie aan die KZN…
Ons is ongelooflik trots op op die volgende hokkie-bokkies Kayla Parsons [0/18], Leché Greyvenstein [0/16], Lynette Bester [0/16] en Karin van Wyk [0/14] wat tydens die vakansie aan die KZN…
Saterdag 8 Junie is die groot Sportdag. Suidies vs Sheppie!! Ouers en ondersteuners word uitgenooi om die dag saam met ons by Sheppie te kom geniet. Geluk aan Nadrian Potonas…
Michelle Kretzschmar het met harde werk en toegewydheid Hoërskool Suid-Natal weereens trots gemaak deurdat sy vir die KZN Skole swemspan vir 2019 verkies is. Ons wens haar baie sterkte toe…
Diertjie Donderdag of anders “Fluffy Fursday” was gedryf deur die Sodiale Media Redaksie en die Landsdieners van Hoërskool Suid-Natal ten bate van die DBV [“SPCA”]. Elke sent en kossie gaan…
Geluk aan die volgende spelers wat vir die LSEN-Cravenweekspan gekies is: Ndomish Mbhele, Kyle Jansen van Vuuren, Dylan Conradie en Hentie Smith. Dit is Kyle, Dylan en Hentie se tweede…
Suidies se gholfspanne het teen Kingsway gespeel. Hulle verloor 3-1. Simoné Ferreira wys die manne op die gholfbaan ‘n ding of twee. Suidies het die naweek teen Kuswag uitgedraf. Die…
Suidies het hokkie, netbal en rugby gespeel en ‘n heerlike sportdag beleef. Die hokkiedogters eerstespan het hul wedstryd teen Port Natal aangepak met goeie spanwerk en ongelooflike spel en wen…
Ons is baie trots op ons hokkie-bokkies. Nege van die dogters is gekies vir die verskeie KZN-plattelandse spanne. Die 0/14 dogters is: Landie du Toit, Saskia Dantuma en Karin van…
Suidies het in die week teen Amanzimtoti sport gespeel. Die spanne het maar swaar gekry en die tellings was in die meerderheid ten gunste van die opposisie. Saterdag het Suidies…
Suidies het met gemengde welslae aan die Scottburgh Festival deelgeneem. Die netbal speel vier wedstryde waarvan hul drie verloor en een wen, hokkie speel drie wedstryde waarvan hul twee wen…