SKOLENUUS 21/10/2019

Die Hoofleiers vir 2020 … Geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers verkies is: Hoofseun: Martin Fourie Hoofmeisie: Tamara van Rooyen Onderhoofseun: Thinus Bester Onderhoofmeisie: Marlené Cloete Ons wens…

Comments Off on SKOLENUUS 21/10/2019

SKOLENUUS 14/10/2019

Suidies is baie trots op Rudi Steyn se rugby prestasie hy het die KZN 0/18 Jeug Klubspan verteenwoordig en by die toernooi het hul ‘n SA Jeug Klub 0/18 span…

Comments Off on SKOLENUUS 14/10/2019
Read more about the article SKOLENUUS 7/10/2019
Atlete gekies vir Pietermaritzburg en Distrikte Atletiekspan Voor: Rozinta Nel, Lodewyk Marais, Leandrie Nel, Leandi du Toit. Agter: Michael Jooste, Janelle van Schalkwyk, Carla Kretzschmar, Jaden Mc Intyre.

SKOLENUUS 7/10/2019

ATLETE HOU HOËRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG! Agt atlete van Hoërskool Suid-Natal is gekies vir die Pietermaritzburg en Distrikte Atletiekspan wat op Saterdag, 5 Oktober 2019, in Bloemfontein deelgeneem het.…

Comments Off on SKOLENUUS 7/10/2019

SKOLENUUS 16/09/2019

Die volgende vier matrikulante:  Tiaan Henderson, Vicky Oswin, Christopher Burls en Cara van Zyl is vanjaar met Springboktoekennings vereer.  Dit is ‘n prestasie waarop jy vroeg reeds fokus en waarvoor…

Comments Off on SKOLENUUS 16/09/2019

SKOLENUUS 02/09/2019

Gholf en Simoné Ferreira word gereeld saam in een asem genoem.  Dié talentvolle meisie het al baie naam gemaak met haar gholfprestasies.  Sy het weereens aan die Junior Africa Challenge…

Comments Off on SKOLENUUS 02/09/2019

SKOLENUUS 02/09/2019

LANDSDIENSLEDE VIER LENTEDAG Landsdieners het moue opgerol om Lentedag met kleur en geur te vier. Personeel is met allerlei bederf.  Daar is ook besoek afgelê by Mbango en die Flower…

Comments Off on SKOLENUUS 02/09/2019

SKOLENUUS 19/08/2019

8 van ons leerlinge het aan die Durban-Noord Kollege Eisteddfod deelgeneem en ons is baie trots op die uitslae wat hul behaal het: 90% Brandon Barnard - Sang 89% Linki…

Comments Off on SKOLENUUS 19/08/2019

SKOLENUUS 19/08/2019

Daar was ‘n Studiemetodekursus by Hoërskool Suid-Natal aangebied.  Die leerlinge het geleer om hul eie ‘brein’ te verstaan, doelwitte te stel en hoe om vir belangrike inligting te luister.  Verder…

Comments Off on SKOLENUUS 19/08/2019

SKOLENUUS 12/08/2019

Prefekte het op 9 Augustus, Vrouedag ‘n spesiale prefekkamp by Skogheim bygewoon.  Mnr Jono Bestwick het die 25 prefekte opgelei in verskeie situasies en probleemoplossings.  Hulle het die kans aangegryp…

Comments Off on SKOLENUUS 12/08/2019

SKOLENUUS 05/08/2019

Op 30 Julie 2019 het Hoërskool Suid-Natal se atlete aan die Jaarlikse Interskole Atletiekbyeenkoms te Kingspark, Durban gaan deelneem.  Altesaam tien groot skole het aan hierdie byeenkoms deelgeneem en die…

Comments Off on SKOLENUUS 05/08/2019