SKOLENUUS 24/08/2015
SUIDIES BLINK UIT BY EISTEDDFOD Vier van ons leerders het aan die Eisteddfod wat deur Creston aangebied is, deelgeneem. Cindi-Mari Buitendagh en Esther Boshoff het elk ‘n goue toekenning en…
SUIDIES BLINK UIT BY EISTEDDFOD Vier van ons leerders het aan die Eisteddfod wat deur Creston aangebied is, deelgeneem. Cindi-Mari Buitendagh en Esther Boshoff het elk ‘n goue toekenning en…
SUIDIES-LANDLOPERS KOOK … 20 Suidies het Donderdag aan die Onderwysdepartement se Ugu-distrik Landloopproewe deelgeneem. Dit was ‘n baie warm dag en ‘n uitdagende roete, maar die hardlopers het dit baie…
JOSH … MAN MET VELE TALENTE Josh du Plessis was vir die Suidelike KZN 0/19 span gekies wat aan die Reitz-week in die Vrystaat deelgeneem het. Hy verteenwoordig die “South…
Vrydag, 31 Julie 2015 het Hoërskool Suid-Natal se atlete aan ‘n nagreeks byeenkoms in Pinetown gaan deelneem en Saterdag, 1 Augustus 2015 aan die Kingsway byeenkoms te Amanzimtoti. Altesaam sestien…
VIER SUIDIES ONTVANG SPRINGBOKTOEKENNINGS Hoërskool Suid-Natal is ongelooflik trots op die vier Landsdieners en matrikulante nl. Josh du Plessis, Carla du Plessis, Ilze de Wet en Adél van Wyk. Hul…
TOTSIENS… Mev Alida Pieterse was vanaf 1998 by Hoërskool Suid-Natal, waar sy diep spore getrap het. Haar vak was haar passie en sy het die kinders inspireer met haar entoesiasme…
Suidie se netbalsterre het ‘n opwindende en besige seisoen agter die rug, maar dit was die moeite werd, want ons rokkies het menige opponent na hul asems laat snak –…
Suid-Natal se hokkie, netbal en rugbyspanne het Saterdag teen Port Natal in Durban deelgeneem. Baie dankie aan elke speler en afrigter wat gehelp het om van die sportseisoen ‘n sukses…
SUIDIES BRING WEER DIE BEKER HUISTOE … Na ‘n week van “geesvang” het die jaarlikse kragmeting, tussen Suidies en Sheppie aangebreek. Reeds van vroeg af het al die geesdriftige hokkie,…