SKOLENUUS 22/02/2016
Chané Dixon en Scipio vaar uitstekend … Chané Dixon se perdry-uitslae van die SAENSA Q1: Eerste plekke in die volgende items – “Working Hunter”, “Working Riding” en “Equitation”. Tweede plekke…
Chané Dixon en Scipio vaar uitstekend … Chané Dixon se perdry-uitslae van die SAENSA Q1: Eerste plekke in die volgende items – “Working Hunter”, “Working Riding” en “Equitation”. Tweede plekke…
SUIDIES VAAR GOED IN AANDREEKS Suidies se eerste- en tweedespan Netbalpoppe het die aandreeks afgeskop met oorwinnings teen Creston en South City. Albei spanne het kookwater netbal gespeel. Ons sien…
Eerste krieketspan speel teen Port Shepstone High School, hul verloor met 217 lopies. Die volgende spelers is aangewys as die beste kolwer: AC Staden, beste bouler en speler van die…
KRIEKETSPELERS VAAR GOED Drie krieketspelers, Jaco Pienaar, Sibusiso Ngqengelele en JD Steyn het proewe gespeel en is gekies vir die Suidkusspan. JD Steyn en Sibusiso Ngqengelele gaan deur na die…
DUX-LEERDER HOëRSKOOL SUID-NATAL Carla du Plessis het na twaalf jaar se harde werk, deursettingsvermoë en positiewe gesindheid beslis die vrugte hiervan gepluk. Sy slaag as Dux met 6 A’s. Baie…
SUIDIES Sê TOTSIENS EN WELKOM … Mev Madri Maritz was lank verbonde aan Hoërskool Suid-Natal en het op alle gebiede haar lojaliteit aan die skool bewys, van die sportveld tot…
LSEN PRESTEER Lesley Mhlongo het die hoogste prestasie in Lewensoriëntering behaal. Steven Forster behaal die hoogste prestasie in Wiskunde. Hy word ook as die Graadwenner in jaar 5 aangewys. Arné…
SUID-NATALLER TOEKENNING 2015 Carla en Josh du Plessis het verlede jaar geskiedenis gemaak toe hulle as Hoofdogter en Hoofseun aangewys is. Hulle het albei op Akademiese, Sport en Kultuurgebied uitgeblink.…
SPORTMAN/VROU 2015 Michelle Kretzchmar is as Sportvrou van 2015 aangewys. Sy het vanjaar in swem, atletiek en hokkie uitgeblink. Sy is in die KZN swemspan opgeneem, sy was ook vir…
SPORT EN KULTUURSTERRE VIR 2015 AANGEWYS Die jaarlikse toekennings is aan die volgende Suidies tydens die Prysuitdelingfunksie oorhandig. Sporttoekennings: Muller Booyens - Atleet van die Jaar Charles Thompson & Michelle…