SKOLENUUS 30/05/2016
So nader ons die einde van ‘n wintersport-seisoen en ons sluit af met die wedstryd waarvoor elke speler wag en voorberei in die seisoen … SHEPPIE DAG! Sheppie dag is…
So nader ons die einde van ‘n wintersport-seisoen en ons sluit af met die wedstryd waarvoor elke speler wag en voorberei in die seisoen … SHEPPIE DAG! Sheppie dag is…
Rugby het teen Durban Akademie gespeel dié naweek en met gemengde uitslae weg gestap. Die junior gekombineerde span het gewen, so ook die senior gekombineerde span die eerstespan het in…
SUIDIES NETBALPOPPE Sê BAIE DANKIE! Ons as eerstespan is weereens getooi in besonderse netbaldrag omrede Danie Steyn van Status Panelbeaters ‘n wonderlike oophand en –hart het. Daar is nie woorde…
Tydens die LSEN Cravenweek Proewe wat gehou is, het Suidies hulleself onderskei met 8 spelers wat gekies is vir hierdie span! Die spelers het hulle goed van hulle taak gekwyt…
Suidies landloopligaspan het Saterdag aan die KZN Queensburgh Landloopliga deelgeneem. Die baan was baie moeilik en die wind was sterk, maar almal het hulle harte uitgehardloop. Shain en Brandon Viljoen,…
Netbal: Suidies het Woensdag teen South City gespeel, die wedstryde het in goeie gees afgeloop en dit was voorwaar ‘n aangename middag. Suidies het al hul wedstryde gewen! Suidies het…
Suidies se 1ste netbalspan het aan ‘n toernooi by Kingsway deelgeneem, waarin Jarishca Hoffman aangewys is, as die beste speler van die Suidies span en om alles te kroon ons…
8 Skole reg oor KZN het die Landsdiens Areakamp by Suid-Natal bygewoon. Saterdag het hulle die strand skoongemaak, handvaardighede beoefen en Sondag afgesluit by die NG kerk Port Shepstone. Baie…
MNR EN MEJ SUID-NATAL 2016 …REINHARDT & KOFI ‘n Aand vol afwagting en pret. 52 Deelnemers dans hul harte uit en bekoor die beoordelaars met hul natuurlikheid, sjarme en skoonheid.…
HOëRSKOOL SUID-NATAL SKOLENUUS 29/02/2016 LANDSDIENERS REEDS VROEGJAAR BEDRYWIG Landsdiens is ‘n gewilde kultuurorganisasie by die skool. Dit is terselfdertyd opbouend omdat aktiwititeite op gesonde beginsels gebaseer is. Verskeie projekte en…