SKOLENUUS 07/11/2016
TOT SIENS … Hoërskool Suid-Natal groet twee van hul personeellede… Mev Diana Rogers verlaat ons na ‘n baie kort rukkie. Sy het egter diep spore getrap en ons wil net…
TOT SIENS … Hoërskool Suid-Natal groet twee van hul personeellede… Mev Diana Rogers verlaat ons na ‘n baie kort rukkie. Sy het egter diep spore getrap en ons wil net…
GRAADWENNERS VAN 2016 Geluk aan die volgende leerders wat as graadwenners by die jaarlikse prysuitdelingsfunksie aangewys is: LSEN AFDELING: Sinesipho Sompa [YL 1] Tamaryn Price [YL 2] Anika Saaiman [YL…
GELUK AAN DIE NUWE LEIERS VIR 2017 Hoërskool Suid-Natal kondig met trots aan dat Chané Venter en Francois Pretorius as hoofleiers aangewys is en Bianca van der Merwe en Jason…
ATLETE HOU HOëRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG! Nege Suid-Natal atlete is onlangs vir die Pietermaritzburg en Distrikte Atletiekspan gekies wat Saterdag, 15 Oktober, in Bloemfontein gaan meeding het. Spanne van…
LANDSDIENERS LEER DAT ARBEID ADEL Nieteenstaande die onplesierige weer, het die landsdienslede ingespring en hul energie gebruik om die skoolterrein skoon te maak. Die baie swart sakke het hul net…
Hoërskool Suid-Natal groet Meester-Leerkrag Me Muriel Hulshof het haar onderwysloopbaan 36 jaar terug begin waarvan 24 jaar aan Hoërskool Suid-Natal toegewy was. Sy het haar onderskei as ‘n vriendelike, entoesiastiese…
SUIDIES TROTS OP HUL EIE “BLITS BOKKE” Jacques Gous en Wensel Schonken was deel van die Reitz “Southern KZN u/19” rugbyspan wat aan ‘n provinsiale toernooi deelgeneem het. By die…
ATLETE HOU HOËRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG! Op 3 September 2016 is die Treverton atletiek-proewe te mooirivier aangebied, waaruit ‘n Pietermaritzburg-en-distrikte- atletiekspan gekies word. Die beste atlete, van skole regoor…
LANDSDIENS VIER LENTEDAG Landsdienslede het die afgelope tyd gewoel en gewerskaf om geskenkies vir die personeel betyds gereed te kry. Lentedag was ‘n algehele dag van bederf en gee: Besoeke…
PERSONEEL ONTVANG BESONDERE TOEKENNINGS Baie geluk aan mej. Nicolet Schütz en mev. Marie Botha wat erkenning van KZN-Landsdiens ontvang. Juffrou Schütz is reeds 20 jaar lid van Hoërskool Suid-Natal se…