Suid-Natal UGU Atletiek Uitslae

Suid-Natal leerlinge het 20 en 21 Februarie aan die Ugu-atletieproewe deelgeneem en het uitstekend gevaar. Die Ugu-span sal binnekort aangekondig word. Die uitslae volg: Fourie Martin – Spiesgooi (2de) Foxcroft…

Comments Off on Suid-Natal UGU Atletiek Uitslae

SKOLENUUS 17/02/2020

Landsdiens organiseer Valentynsvieringe Heelwat leerders het naamlose Valentynsgeskenkies ontvang en dit het die dag met opwinding laat begin. Die personeel is ook met verversings en verrassingsgeskenkies bederf. Ten spyte van…

Comments Off on SKOLENUUS 17/02/2020

Scottburgh Festival

Die eerstespanne van Suidies se rugby-, hokkie- en netbal het aan die Scottburgh Festival deelgeneem die naweek en met gemengde welslae weggestap. Rugby:  Suidies 10 vs Kloof 15 Hokkie:  …

Comments Off on Scottburgh Festival

Nagreeks teen Southcity

Die nagreeks het begin in volle vaart en Suidies speel teen Creston, netbal wen 17-3 en die hokkie speel gelykop.

Comments Off on Nagreeks teen Southcity

Matriek 1990 Reunie

Ons as die matrieks van 1990 is besig om ons 25-jaar reunie te reël en wil graag hoor of u ‘n kennisgewing met kontakbesonderhede êrens op die amptelike skoolwebwerf kan…

Comments Off on Matriek 1990 Reunie