SKOLENUUS 12/03/2018

Ons skool is ongelooflik trots op die 10 hokkiebokkies wat, tydens die UGU distrik proewe, gekies is vir die verskeie UGU-spanne.  Hierdie dogters gaan aan die KZN-proewe in April deelneem. …

Comments Off on SKOLENUUS 12/03/2018

Rotary Preliminary Round

The preliminary round of the Rotary / Daily News Team Talk was held at Suid-Natal High School.  There were 7 schools participating.  Congratulations to the winners: Southcity Christian School and…

Comments Off on Rotary Preliminary Round

SKOLENUUS 05/03/2018

Suidies beleef ‘n  opwindende sport week.  Die eerste netbalspan wat die aandreeks gewen het, het te staande gekom teen sterk oppisie, Amanzimtoti High School wat gesorg het vir ‘n naelbyt…

Comments Off on SKOLENUUS 05/03/2018

KZN School Aquatics 2018

Sondag 25 Februarie 2018 te Kingspark Durban het sewe Hoërskool Suid-Natal swemmers aan die “KwaZulu Natal School Aquatics” gaan deelneem. Baie geluk met die volgende prestasies: Jay-Dee Steyn 2de     …

Comments Off on KZN School Aquatics 2018

SKOLENUUS 26/02/2018

Suidies se eerste netbalspan beleef ‘n suksesvolle aandreeks en wen die Suidelike gedeelte van die kompetisie.  Hul tellings was as volg:  Suidies 17 – Creston 3, Suidies 35 – Southcity…

Comments Off on SKOLENUUS 26/02/2018

SKOLENUUS 19/02/2018

LANDSDIENERS ORGANISEER VALENTYNSVIERINGE AS PRETPROJEK Die Landsdienslede het baie energie gebruik om die skool te motiveer om aan die Valentynsdagvieringe deel te neem. Leerders het mekaar verras met kaartjies en…

Comments Off on SKOLENUUS 19/02/2018

SKOLENUUS 12/02/2018

Suidies speel hul eerste wedstryd teen South City.  Suidies het gekies om eerste te kolf.  Hulle verloor vinnig paaltjies, maar die kaptein JD Steyn skop toe vas met 20 lopies…

Comments Off on SKOLENUUS 12/02/2018

Nagreeks teen Southcity

Die nagreeks het begin in volle vaart en Suidies speel teen Creston, netbal wen 17-3 en die hokkie speel gelykop.

Comments Off on Nagreeks teen Southcity

SKOLENUUS 05/02/2018

By Suidies se interhuisgala het die leerders die rekords laat spat in die water. Charles Thompson [0/19] verbeter vyf rekords met die gala:  50m vlinderslag, rugslag, borsslag en 100m vryslag.…

Comments Off on SKOLENUUS 05/02/2018

SKOLENUUS 29/01/2018

Stadig maar seker word ons Lalla-Lapies wakker.  Na ‘n opwindende oorslaap is die graad 8’ies van 2018 begeesterd en reg om ware Suidies te word.  Die graad 8-konsert vind plaas…

Comments Off on SKOLENUUS 29/01/2018