SKOLENUUS 28/05/2018

Suidies het die naweek teen Amanzimtoti High gespeel en regtig baie goed gevaar.   Ons het uitstekende uitslae behaal. Gedurende die week het die rugby- en netbalspanne teen Creston gespeel.  Suidies…

Comments Off on SKOLENUUS 28/05/2018

SKOLENUUS 21/05/2018

Suidies praat met passie by die 2018 KZN ATKV-Redenaars finaal. Suidies is baie trots op Linki Buitendagh wat uitgeblink het tydens die finaal van die 2018 KZN ATKV-Redenaars.  Sy het…

Comments Off on SKOLENUUS 21/05/2018

SKOLENUUS 14/05/2018

Jaarliks rondom Hemelvaart samel die Suidies geld in vir Bybels. Net na die muntlegging het die Suidies ‘n toongeklap. Ons is baie trots op elke leerder wat ‘n bydrae gelewer…

Comments Off on SKOLENUUS 14/05/2018

SKOLENUUS 07/05/2018

Daar was die afgelope 5 maande gedans dat die bene rittel in voorbereiding vir ons eerste groot feesjaarverrigting!  Bonkige rugbyspelers het verlede week gewys hoe hul selfs ligvoets ‘n danspassie…

Comments Off on SKOLENUUS 07/05/2018

SKOLENUUS 23/04/2018

Suidies het rugby gespeel teen Durban Akademie en het hulle baie goed van hul taak gekwyt en al twee hul wedstryde maklik gewen. Die hokkie eerstespan het aan die Spar…

Comments Off on SKOLENUUS 23/04/2018

SKOLENUUS 16/04/2018

Hoërskool Suid-Natal verwelkom Mnr en Me Herbst by Suidieland. Mnr Jakkie Herbst is aangestel as Adjunkhoof en sal Geografie en Sosiale Studies aanbied. Mev Anchen Herbst is aangestel as Departementele…

Comments Off on SKOLENUUS 16/04/2018

SKOLENUUS 26/03/2018

Hoërskool Suid-Natal is trots op die vier leerders wat Donderdag aan die finaal van die E G Jansen Redenaars gaan deelneem het. Cindi-Mari Buitendagh, Marléne Cloete, Linki Buitendagh en Jessica…

Comments Off on SKOLENUUS 26/03/2018

SKOLENUUS 19/03/2018

OPWINDENDE LANDSDIENSKAMP Die afgelope naweek het Hoërskool Suid-Natal saam met Suid-Natal Primêr ‘n Area- Landsdienskamp te Skogheim bygewoon. Leerlinge het geleer om hulle leierskap te ontwikkel. Hulle het vuurpyle gebou…

Comments Off on SKOLENUUS 19/03/2018

Scottburgh Festival

Die eerstespanne van Suidies se rugby-, hokkie- en netbal het aan die Scottburgh Festival deelgeneem die naweek en met gemengde welslae weggestap. Rugby:  Suidies 10 vs Kloof 15 Hokkie:  …

Comments Off on Scottburgh Festival