SKOLENUUS 26/11/2018

MARIZANE LOOP WEG MET DIE LOUERE Sportloopbaan Beste, Leierskap en Suid-Nataller van die Jaar.  Hierdie is van dié top toekennings wat ‘n Suidie kan ontvang.  Gewoonlik word hierdie toekennings op…

Comments Off on SKOLENUUS 26/11/2018

SKOLENUUS 19/11/2018

GELUK AAN AL DIE SPORTSTERRE Ons kondig aan die toekennings vir ons sportsterre vir 2018: Netbalspeler - Wilmaré Labuschagne Gholfspeler - Thinus Bester Sokkerspeler - Sisa Makaula Swemmer - Michelle…

Comments Off on SKOLENUUS 19/11/2018

SKOLENUUS 12/11/2018

PRYSWENNERS VIR KULTUUR Ons kondig met trots aan die verskeie kultuur-toekennings vir 2018: Cindi-Mari Buitendagh – Mees veelsydige leerder in Afrikaans Huistaal Ceresé Botha – Best speaker in English Michelle…

Comments Off on SKOLENUUS 12/11/2018

SKOLENUUS 5/11/2018

GRAAD 12 VAKPRYSWENNERS Suidies is trots op hul graad 12-leerders se akademiese prestasies en die volgende leerders het vakpryse in hul verskeie vakke ontvang: Marlize Middleton Wiskundige Geletterdheid Cara du…

Comments Off on SKOLENUUS 5/11/2018

SKOLENUUS 29/10/2018

Die prysuitdeling was ‘n reuse sukses en dit was wonderlik om te sien hoe hard die leerders deur die jaar gewerk het aan hul akademie om aan die einde beloon…

Comments Off on SKOLENUUS 29/10/2018
Read more about the article SKOLENUUS 22/10/2018
2019 Hoofleiers

SKOLENUUS 22/10/2018

Suidies kondig met trots hul Hoofleiers vir 2019 aan. Gelukwense gaan aan Duncan Hayes – Hoofseun, Michelle Kretzschmar – Hoofdogter, Tiaan Henderson Onderhoofseun en Rochelle Potgieter Onderhoofdogter. Die res van…

Comments Off on SKOLENUUS 22/10/2018

SKOLENUUS 15/10/2018

The First Soccer Team of Suid-Natal High School is very grateful to Mr Phumlani Mjekula [Owner of Masakhekulunge Project Managers] for sponsoring our lovely tracksuits. Suidies really appreciates you commitment…

Comments Off on SKOLENUUS 15/10/2018

SKOLENUUS 24/09/2018

ATLETE HOU HOËRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG! Sewe Suid-Natal atlete is gekies vir die Pietermaritzburg en Distrikte Atletiekspan wat Saterdag, 13 Oktober, in Bloemfontein gaan deelneem.   Wat ‘n uitstekekende prestasie!  …

Comments Off on SKOLENUUS 24/09/2018

SKOLENUUS 17/09/2018

Congratulations to Rachel Siyangapi for being selected for the LSEN KZN District Cross Country team.  She will be representing KZN in the LSEN SA Cross Country meeting that will be…

Comments Off on SKOLENUUS 17/09/2018

SKOLENUUS 10/09/2018

LANDSDIENS VIER LENTEDAG Die landsdienslede het hard voorberei om ‘n suksesvolle Lentedag te organiseer. Die dag het vroeg begin. Personeel en werkers is ‘n bietjie bederf om tasbare waardering en…

Comments Off on SKOLENUUS 10/09/2018