SKOLENUUS 02/11/2015

AKADEMIESE GRAADWENNERS 2015   Tydens ons jaarlikse Prysuitdelingfunksies is die volgende leerlinge as Akademiese Graadwenners aangekondig: Rochelle Potgieter (graad 8); Charles Thompson (graad 9); Vasti Booysen (graad 10); Coenraad du…

Comments Off on SKOLENUUS 02/11/2015

SKOLENUUS 26/10/2015

NUWE HOOFLEIERS 2016 Tydens die jaarlikse prysuitdeling het almal in spanning gesit en wag vir die aankondiging van die nuwe hoofleiers. Suidies wens die nuwe hoofleiers baie geluk en sterkte…

Comments Off on SKOLENUUS 26/10/2015

SKOLENUUS 19/10/2015

ATLETE HOU SUIDIES SE NAAM HOOG! Drie Suid-Natal atlete is onlangs gekies vir die Pietermaritzburg Distrikte-Atletiekspan, wat op Saterdag 17 Oktober 2015, in Bloemfontein gaan deelneem het. Spanne van regoor…

Comments Off on SKOLENUUS 19/10/2015

SKOLENUUS 12/10/2015

Diaan Bester het aan die ISMAA Goju Ryu Gasshuku byeenkoms deelgeneem waartydens hy vir sy Senior Swart Belt gekwalifiseer het en die gradering met Shodan status behaal het. Diaan is…

Comments Off on SKOLENUUS 12/10/2015

SKOLENUUS 28/09/2015

Rachael Siyangapi het aan die UGU distrik Landloop finaal deelgeneem. Individueel het sy ‘n 14de plek behaal en die UGU 0/15 dogterspan waarvan sy deel is, het ook ‘n eerste…

Comments Off on SKOLENUUS 28/09/2015

SKOLENUUS 21/09/2015

Drie van ons atlete is onlangs vir die Pietermaritzburg Distrikte Atletiekspan gekies en sal op 17 Oktober, in Bloemfontein gaan deelneem. Muller Booyens [Spiesgooi Seuns 0/17], Bronwin Day-Garden [Spiesgooi meisies…

Comments Off on SKOLENUUS 21/09/2015

SKOLENUUS 14/09/2015

Netbal: Suidies is baie trots op die volgende netbaldogters wat vir die KZN netbalspanne gekies was. Amanda Smit [o/18 KZN Dolphins] Alicia Horne [o/17 Aqua KZN] Bronwin Day-Garden [o/16 Sharks…

Comments Off on SKOLENUUS 14/09/2015

SKOLENUUS 07/09/2015

Liam Botha is gekies vir die 0/14 AVS Rugbyspan wat 8-13 Junie in Kroonstad teen ander provinsies gaan deelneem het. Hy was ook vir die span as kaptein gekies. Op…

Comments Off on SKOLENUUS 07/09/2015

Matriek 1990 Reunie

Ons as die matrieks van 1990 is besig om ons 25-jaar reunie te reël en wil graag hoor of u ‘n kennisgewing met kontakbesonderhede êrens op die amptelike skoolwebwerf kan…

Comments Off on Matriek 1990 Reunie

SUIDIES ONDERSTEUN HARMONY HILL

Suidies het ‘n fondsinsameling geloots vir die diere van Harmony Hill. Die organisasie versorg mishandelde diere en plaas die diere by liefdevolle huishoudings. Ons sê geluk aan die graad 9A…

Comments Off on SUIDIES ONDERSTEUN HARMONY HILL