SKOLENUUS 30/05/2016

So nader ons die einde van ‘n wintersport-seisoen en ons sluit af met die wedstryd waarvoor elke speler wag en voorberei in die seisoen … SHEPPIE DAG!  Sheppie dag is…

Comments Off on SKOLENUUS 30/05/2016

SKOLENUUS 23/05/2016

Rugby het teen Durban Akademie gespeel dié naweek en met gemengde uitslae weg gestap.  Die junior gekombineerde span het gewen, so ook die senior gekombineerde span die eerstespan het in…

Comments Off on SKOLENUUS 23/05/2016

SKOLENUUS 16/05/2016

SUIDIES NETBALPOPPE Sê BAIE DANKIE! Ons as eerstespan is weereens getooi in besonderse netbaldrag omrede Danie Steyn van Status Panelbeaters ‘n wonderlike oophand en –hart het. Daar is nie woorde…

Comments Off on SKOLENUUS 16/05/2016

SKOLENUUS 9/05/2016

Tydens die LSEN Cravenweek Proewe wat gehou is, het Suidies hulleself onderskei met 8 spelers wat gekies is vir hierdie span!  Die spelers het hulle goed van hulle taak gekwyt…

Comments Off on SKOLENUUS 9/05/2016

SKOLENUUS 25/04/2016

Suidies landloopligaspan het Saterdag aan die KZN Queensburgh Landloopliga deelgeneem.  Die baan was baie moeilik en die wind was sterk, maar almal het hulle harte uitgehardloop.  Shain en Brandon Viljoen,…

Comments Off on SKOLENUUS 25/04/2016

SKOLENUUS 18/04/2016

Netbal:  Suidies het Woensdag teen South City gespeel, die wedstryde het in goeie gees afgeloop en dit was voorwaar ‘n aangename middag.  Suidies het al hul wedstryde gewen! Suidies het…

Comments Off on SKOLENUUS 18/04/2016

SKOLENUUS 11/04/2016

Suidies se 1ste netbalspan het aan ‘n toernooi by Kingsway deelgeneem, waarin Jarishca Hoffman aangewys is, as die beste speler van die Suidies span en om alles te kroon ons…

Comments Off on SKOLENUUS 11/04/2016

SKOLENUUS 14/03/2016

8 Skole reg oor KZN het die Landsdiens Areakamp by Suid-Natal bygewoon. Saterdag het hulle die strand skoongemaak, handvaardighede beoefen en Sondag afgesluit by die NG kerk Port Shepstone. Baie…

Comments Off on SKOLENUUS 14/03/2016

SKOLENUUS 07/03/2016

MNR EN MEJ SUID-NATAL 2016 …REINHARDT & KOFI ‘n Aand vol afwagting en pret. 52 Deelnemers dans hul harte uit en bekoor die beoordelaars met hul natuurlikheid, sjarme en skoonheid.…

Comments Off on SKOLENUUS 07/03/2016

SKOLENUUS 29/02/2016

HOëRSKOOL SUID-NATAL SKOLENUUS 29/02/2016 LANDSDIENERS REEDS VROEGJAAR BEDRYWIG Landsdiens is ‘n gewilde kultuurorganisasie by die skool. Dit is terselfdertyd opbouend omdat aktiwititeite op gesonde beginsels gebaseer is. Verskeie projekte en…

Comments Off on SKOLENUUS 29/02/2016