SKOLENUUS 22/08/2016

Suidies sê baie geluk aan die volgende atlete wat in hul verskeie ouderdomsgroepe by die UGU Distrik landloopkompetisie medaljes verower het:  Rachel Siyangapi en Nathan Albers ontvang silwer en Wilma…

Comments Off on SKOLENUUS 22/08/2016

SKOLENUUS 15/08/2016

Hoërskool Suid-Natal het ‘n baie geslaagde interhuis atletiekbyeenkoms gehad.   Daar het altesaam 37 rekords gespat. Daar was vyftien atlete wat elk een rekord verbeter het.  Die atelete wat twee rekords…

Comments Off on SKOLENUUS 15/08/2016

SKOLENUUS 08/08/2016

LANDSDIENERS GENIET KAMP Agtien landsdienslede was deel van 120 ander Natallers wat die Streekkamp by Winklespruit bygewoon het. Interessante aktiwiteite soos krappe met flitse vang, handvaardigheid met skulpe en boeresport…

Comments Off on SKOLENUUS 08/08/2016

SKOLENUUS 01/08/2016

Hoërskool Suid-Natal bedank mnr. Roger Hartley vir die Suidkus Skaaktoernooi wat deur Master Maths geborg is. Ons as Suidies wil dan sommer geluk sê aan Coenraad du Toit wat met…

Comments Off on SKOLENUUS 01/08/2016
Read more about the article SKOLENUUS 25/07/2016
Photo A

SKOLENUUS 25/07/2016

MATRIEKAFSKEID 2016 Dit was ‘n wonderlike aand vol pret en opwinding “Night in Paris” was die tema en die matrikulante het behoorlik gespog in hul uitrustings.  Die kos was uit…

Comments Off on SKOLENUUS 25/07/2016

SKOLENUUS 18/07/2016

Suidies wil net geluk sê aan die volgende leerders Kayla Parsons en Dehandré Schoombie wat deel was van die 0/16 Hokkie Bokkieweek span, hul het vyfde geëindig uit sestien spanne…

Comments Off on SKOLENUUS 18/07/2016
Read more about the article SKOLENUUS 20/06/2016
Photo B

SKOLENUUS 20/06/2016

Suidies wil ook graag met die buite sportpresteerders spog. Twee van ons rugby seuns is vir die Reitz week gekies hul is Jacques Gous en Wensel Schonken. Van ons leerders…

Comments Off on SKOLENUUS 20/06/2016

SKOLENUUS 13/06/2016

Suidies is voorwaar trots op hul netbalspelers wat vir die KZN-netbalspanne gekies is: Juniors:  Ankia Stander [0/15], Jana Bornman en Antoinette Harmse [0/14] Seniors:  Bronwin Day-Garden, Yulàn Stander en Jarishca…

Comments Off on SKOLENUUS 13/06/2016

SKOLENUUS 06/06/2016

Suidie se eersterugbyspan sorg dat die Trofeë nog ‘n jaar by Suidies bly.  Die eerstespan rugby het hul goed van hul taak gekwyt en gesorg vir ‘n opwindende wedstryd!  Hulle…

Comments Off on SKOLENUUS 06/06/2016