SKOLENUUS 20/02/2017
Suidies swemmers het soos visse in die water geswem in die Afrikaanse Hoërskole gala waar 10 skole teen mekaar meegeding het. Hulle raap die trofeë voor al die skole weg…
Suidies swemmers het soos visse in die water geswem in die Afrikaanse Hoërskole gala waar 10 skole teen mekaar meegeding het. Hulle raap die trofeë voor al die skole weg…
TOTSIENS MNR BERGH Hoërskool Suid-Natal groet ‘n staatmaker onderwyser wat na 31 jaar in die onderwys die tuig neergelê het. Mnr Danie Bergh sal verseker onthou word as iemand wat…
Suidies se netbalaandreeks het met gemengde welslae afgeskop. Die tweede span het teen Creston se tweedes gespeel en gewen, maar moes die knie buig teen South City College se tweede…
Suidies se Junior- en Seniorkrieket spanne het die seisoen begin met goeie welslae. Die 1ste krieketspan het teen Creston College gewen met 20 lopies. ‘n Speler wat uitgestaan het met…
Suidies se Interhuis gala was weer ‘n groot treffer. Die swemmers het gesorg dat die rekords spat – Charles Thomspon het 5 rekords gebreek, Daniélle Smith en Keytin Vorster het…
Hoërskool Suid-Natal verwelkom ons nuwe personeellede wat by ons aansluit: Mej Benita Erasmus wat Fisiese Wetenskap gaan gee, is beslis nie ‘n nuweling op die Suidkus nie, sy het vir…
We would like to congratulate the matric learners and teachers on the 96% pass rate of 2016 without there commitment and dedication these good results would not have been possible. …
HOëRSKOOL SUID-NATAL SKOLENUUS 5/12/2016 Suidies se netbalpoppe wil net baie, baie dankie sê aan Status Panelbeaters en persoonlik vir mnr Danie Steyn bedank vir die borgskap aan Suidies se eerste…
Carla du Plessis is as Dux leerder vir 2015 aangewys. Ons sê geluk aan die volgende leerders met hul prestasies: Wensel Schonken – Leierskap trofee Kofi-Anan Mkumla – Suid-Nataller van…
SPORTTOEKENNINGS 2016 Suidies is trots op al hul sportsterre wat so goed presteer het gedurende die jaar. Hulle het die volgende toekennings ontvang: Adri van der Walt – Atleet van…