SKOLENUUS 29/05/2017
Hoërskool Suid-Natal moes onlangs afskeid neem van ‘n bekwame en uitstekende sekretaresse, me Jackie Erasmus. Vir bykans 10 jaar het sy haar optimisme en energie met ons gedeel. Sy het…
Hoërskool Suid-Natal moes onlangs afskeid neem van ‘n bekwame en uitstekende sekretaresse, me Jackie Erasmus. Vir bykans 10 jaar het sy haar optimisme en energie met ons gedeel. Sy het…
Die 1ste span hokkie het teen Durban Noord Kollege uitgedraf en met goeie spel en spanwerk het hulle bo uitgekom. Die rugby en netbal het die lang pad na Ixopo…
‘n Baie besige dag het begin met die Landsdieners wat die saalopening waargeneem het. Daarna het hul die voortou geneem in die Bybelstaptog wat deur die hele skool ondersteun is.…
The u15 and u16 Suid-Natal High School netball teams and coaches would just like to thank Mr Shaun Nuathi [manager for South Coast Debonairs Pizza] for putting a smile on…
Die Suidies landloopspan het Saterdag aan hul eerste KZN landloopliga te Summerveld SA Jockey Acadamy in Shongweni deelgeneem. In 'n pragtige omgewing en die perfekte hardloopweer het al die atlete…
Adri van der Walt het onlangs aan die KZN Atletiek-kampioenskappe te Durban deelgeneem. Sy is die afgelope week gekies vir die KZN Atletiekspan wat op 7-8 April 2017 aan die…
HOëRSKOOL SUID-NATAL SKOLENUUS 20/03/2017 Vier atlete van Hoërskool Suid-Natal het op 10-11 Maart 2017 aan die KZN Atletiek Kampioenskappe te Kingspark, Durban gaan deelneem en uitstekend gevaar. Hierdie atlete behaal…
Five of Suid-Natal High School’s LSEN Athletes participated in the South African Schools Athletics Championships held at Kings Park. The athletes did very well in their individual events. Ayathula Gumede…
MNR CHARLES & MEJ ASHKé Hoërskool Suid-Natal was Vrydagaand omskep in die nuwe “Olimpus” Griekse gode en godinne het die asems weggeslaan! Die volgende leerders het weggestap met die lourierkranse:…
Suidies is trots op hul swemmers en wil die volgende leerders gelukwens wat die UGU Distrik skolespan gehaal het en deelneem aan die proewe by Kings Park op 5 Maart…