SKOLENUUS 18/09/2017
Rachel Siyangapi en Wilma Bezuidenhout was gekies vir onderskeidelik die Ugu Distrikte LSEN landloopspan en dieUgu Distrikte Landloopspan. Beide het in Newcastle gaan deelneem en goeie tye behaal. Rachel was…
Rachel Siyangapi en Wilma Bezuidenhout was gekies vir onderskeidelik die Ugu Distrikte LSEN landloopspan en dieUgu Distrikte Landloopspan. Beide het in Newcastle gaan deelneem en goeie tye behaal. Rachel was…
SPRINGBOK TOEKENNING VIR YULáN As toegewyde en doelgerigte Landsdiener het Yulán Stander stelselmatig begin presteer. Gedurende haar hoërskoolfase het sy drie keer Nasionaal gekry en ook KZN by die Oos-Kaapse…
Suidies het Lentedag gevier met die Landsdienslede wat vir al die personeel ‘n geskenkpakkie en blom gegee het. Hul het toe na Mbango en Flower Foundation gegaan en vir die…
Op 22 Augustus het Hoërskool Suid-Natal se atlete aan die jaarlikse interskole byeenkoms te Durban gaan deelneem. Altesaam tien groot skole, tot sover as Richardsbaai, het aan hierdie byeenkoms deelgeneem…
BEAUTY AND THE BEAST Suidies is very proud of their own Beauty and the Beast. Beauty – Ankia Stander was crowned as Miss Face of Hibiscus Coast 2017 and best…
Suidies landloopspan het aan die UGU distrik kompetisie deelgeneem en baie goeie tye opgestel. Rachel Siyangapi en Wilma Bezuidenhout het albei goue medaljes ontvang vir eerste plekke in hul ouderdomsgroepe. …
Hoërskool Suid-Natal se atletiekspan het op Saterdag, 5 Augustus 2017, aan die Kingsway atletiekbyeenkoms te Amanzimtoti gaan deelneem. Vyftien skole het aan hierdie byeenkoms deelgeneem. Suidies-atlete het baie goed gevaar…
LIGHTS CAMERA ACTION!!! Op Vrydag 21 Julie het ‘n groep opgewonde graad 12 leerders van Suid-Natal Hoërskool by die Estuary opgedaag vir hul Matriekafskeid. Die tema was Oscars en die…
Suid-Natal High School is very proud of the excellent achievement of two of their talented sportsman. Amele Madlala and Sisa Makaula were selected to represent the u19 KZN[MMH] –Soccer team…
Hoërskool Suid-Natal moes onlangs afskeid neem van ‘n bekwame en uitstekende sekretaresse, me Jackie Erasmus. Vir bykans 10 jaar het sy haar optimisme en energie met ons gedeel. Sy het…