SKOLENUUS 22/01/2018

Hoërskool Suid-Natal is baie trots op Jason Saayman wat die 2017 Dux-leeder is en spog met vier A’s.  Hy was ‘n voorbeeld vir baie van die leerders wat altyd net…

Comments Off on SKOLENUUS 22/01/2018

SKOLENUUS 4/12/2017

Yulán en Nceba word beloon Suid-Nataller van die Jaar Yulán Stander se betrokkenheid by die volgende het haar beslis die toekenning laat ontvang: Op akademiese gebied presteer sy.  Sy speel…

Comments Off on SKOLENUUS 4/12/2017

SKOLENUUS 27/11/2017

SPORTSTERRE Thinus Bester en Bronwin Day-Garden het weggestap met gesogte trofees vir die Sportman en –vrou van die jaar.  Bronwin het ook die Loopbaan Beste trofee verower vir die jaar.…

Comments Off on SKOLENUUS 27/11/2017

SKOLENUUS 20/11/2017

TROTS AFRIKAANSE DIGTERS! Hoërskool Suid-Natal is trots op ons 2017 Grondwoorde Digkompetisie deelnemers. Uit die 430 inskrywings is het die Suidies weggestap met 6 pryse. Nie net word 5 van…

Comments Off on SKOLENUUS 20/11/2017

SKOLENUUS 6/11/2017

SPORTMAN EN -VROU 2017 Thinus Bester  aangewys as die Sportman van die Jaar – hy het die volgende behaal: Speel rugby vir die 0/15 span waarvan hy ook die kaptein…

Comments Off on SKOLENUUS 6/11/2017
Read more about the article SKOLENUUS 30/10/2017
Ons Nuwe Hoofleiers 2018 - Leenan le Roux, Cara du Plessis, Marizane Wagenaar, Otto Botha

SKOLENUUS 30/10/2017

GELUK AAN DIE NUWE LEIERS VIR 2018 Hoërskool Suid-Natal kondig met trots aan dat Otto Botha en Marizane Wagenaar as hoofleiers aangewys is en Leenan le Roux en Cara du…

Comments Off on SKOLENUUS 30/10/2017

SKOLENUUS 23/10/2017

Suid-Natal sê totsiens … en welkom … Ons neem afskeid van mev Lydia Janse van Rensburg wat die tuig na 23 jaar aan Hoërskool Suid-Natal neerlê.  Juffrou Bytjie soos sy…

Comments Off on SKOLENUUS 23/10/2017

SKOLENUUS 16/10/2017

ATLETE HOU HOËRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG! Ses Suid-Natal atlete is onlangs vir die PMB en Distrikte atletiekspan gekies wat Saterdag, 14 Oktober 2017, in Bloemfontein gaan deelneem het. Spanne…

Comments Off on SKOLENUUS 16/10/2017

SKOLENUUS 09/10/2017

TOUR TO SPAIN Cindi-Mari Buitendagh was part of the KwaZulu-Natal Youth Choir that toured to Spain to compete in the famous International Golden Voices of Barcelona competition in Lloret de…

Comments Off on SKOLENUUS 09/10/2017

SKOLENUUS 25/09/2017

Suid-Natal High School is very proud of their debating team – Ceresé Botha, Ankia Stander, Michelle Kretzschmar and Cindi-Mari Buitendagh.  They had very strong competition during the debating league and…

Comments Off on SKOLENUUS 25/09/2017