Suidiediens

Verskeie projekte en uitstappies word aangepak om die leerders se liefde vir God, Sy medemens, Sy omgewing en arbeid te kweek.

Suidiediens is opbouend omdat aktiwiteite op gesonde beginsels gebaseer is.

Snakfees / Pantomime

Vertonings gewoonlik in Julie of Oktober.
Onderwyser in beheer van die Snakfees:Juf. Nicolet Schütz

Kunsklub

Hoërskool Suid-Natal het heelwat kunstige leerders met talent. Hulle geniet dit baie om uiting te gee aan hulle kreatiwiteit.

Kunswerke word met geleentheid uitgestal.

Voorbeelde van leerders se kunswerke:

Redenaars

SEG JANSEN REDENAARS

SPEECH CONTEST

Rotary Team Talk

Spelling Bee

SUIDIES VASVRA
Die leerlinge skryf een keer elke termyn gedurende register periode ‘n vasvra toets oor algemene kennis vrae.

Elke vraestel het ‘n tema wat by die spesifieke termyn pas (bv. Paasfees, vroue-maand, sport ens.)

Grondwoorde Gedigte Kompetisie

Die doel van die kompetisie is om die gebruik van die Afrikaanse taal te bevorder, om ondersteuning aan aspirantdigters te verleen en om brûe tussen ‘n meer diverse groep leerders te bou.

Bloedskenk

Danksy al die Suidie leerders en personeel wat getrou hul moue oprol, het Hoërskool Suid-Natal jaarliks ‘n groot impak op honderde onbekendes se lewens.

Mnr en Mej. Suid-Natal 2025

Wenners is van links na regs: Jennifer Khoury (2de Prinses); Gabi Roos (1ste Prinses); Shevaun Victor (Mej Suid-Natal); Jayden Jansen (Mnr Suid-Natal); Jayden Forster (1ste Prins); Dirk Lourens (2de Prins).

 

Klik hier vir die Mnr en Mej. Suid-Natal Argief

 

EISTEDDFOD

Ons leerder neem jaarliks deel aan verskeie eistedfodds.