You are currently viewing SKOLENUUS 27/03/2017

SKOLENUUS 27/03/2017

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Adri van der Walt het onlangs aan die KZN Atletiek-kampioenskappe te Durban deelgeneem. Sy is die afgelope week gekies vir die KZN Atletiekspan wat op 7-8 April 2017 aan die SA Kampioenskappe in Kaapstad sal deelneem.

Baie geluk Adri.

FOTO NAME

Photo A:          Adri van der Walt