You are currently viewing SKOLENUUS 09/01/2017

SKOLENUUS 09/01/2017

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Hoërskool Suid-Natal verwelkom ons nuwe personeellede wat by ons aansluit:

Mej Benita Erasmus wat Fisiese Wetenskap gaan gee, is beslis nie ‘n nuweling op die Suidkus nie, sy het vir die afgelope 2 jaar by Suid-Natal Laerskool skoolgehou en begin nou by die Hoërskool.

photo-aMev Rene Engelbrecht het besluit om die stof van Gauteng te verruil vir ‘n huisie by die see en gaan by ons LSEN afdeling Afrikaans en Kreatiewe Kuns as vakke aanbied.

Ons verwelkom die twee kollegas in Suidieland.

FOTO NAME

Photo A:          Mev R Engelbrecht, Mej B Erasmus