You are currently viewing SKOLENUUS 12/09/2016

SKOLENUUS 12/09/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

ATLETE HOU HOËRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG!

Op 3 September 2016 is die Treverton atletiek-proewe te mooirivier aangebied, waaruit ‘n Pietermaritzburg-en-distrikte- atletiekspan gekies word. Die beste atlete, van skole regoor KZN, het aan hierdie byeenkoms gaan deelneem.

copyVyftien atlete van Hoërskool Suid-Natal het aan die proewe gaan deelneem en agt suidiesatlete (asook een reserwe) word gekies vir die span wat op Saterdag,

15 Oktober 2016, in Bloemfontein sal gaan deelneem.  Wat ‘n uitstekekende prestasie.

Die atlete is as volg:

Thinus Bester (Reserwe) Hoogspring O/14
Rachel Siyangapi 400M & 800M O/16
Adri van der Walt Diskus & Gewigstoot O/16
Marizane Wagenaar 200M & Verspring O/16
Jarryd Berning Gewigstoot O/16
Bronwin Day-Garden Spiesgooi O/17
Marco Pretorius Gewigstoot O/17
Leandri Venter Diskus O/17
Jeandré Day Gewigstoot Ope

FOTO NAME

Photo A:  Voor (VLNR):  Rachel Siyangapi, Adri van der Walt, Marizane Wagenaar, Bronwin Day-Garden.

Agter (VLNR):  Thinus Bester, Jeandré Day, Marco Pretorius, Leandri Venter.

Afwesig tydens foto:  Jarryd Berning