You are currently viewing SKOLENUUS 05/09/2016

SKOLENUUS 05/09/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

LANDSDIENS VIER LENTEDAG

Photo ALandsdienslede het die afgelope tyd gewoel en gewerskaf om geskenkies vir die personeel betyds gereed te kry.

Lentedag was ‘n algehele dag van bederf en gee:  Besoeke aan Villa Bruno [Mbango] en die Flower Foundation met blomme en verversings, het die inwoners se harte verbly.  Lekker liedjies het die dag net verder opgevrolik.

Die besoekie en kontak met die bejaardes het, soos altyd die harte aangeraak.

Ons wil net aan elke leerder en personeellid wat tot die dag se sukses bygedra het, baie dankie sê dit word opreg waardeer.

FOTO NAME

1st row:   Denielle Steyn, Demi Steyn, Cara van Zyl, Rochelle Potgieter,
Vicky Oswin, Tiaan Henderson, Karen Putter, Cathleen Cooks,
Jacquis du Plessis, Deoné Nel

2nd row:  Lucinda Engelbrecht, Melissa Morrison, Amanda Nell, Leandri Venter

3rd row:  Richard Morrison, Luné Arlow, Zecon Conrje, Francois Pretorius

4th row:   Jason Saayman, Christiaan Burls, Nereus Potonas