MATRIEKAFSKEID 2016
Dit was ‘n wonderlike aand vol pret en opwinding “Night in Paris” was die tema en die matrikulante het behoorlik gespog in hul uitrustings. Die kos was uit die boonste rakke en almal het gedans en die aand terdeë geniet. Ons wil net opreg dankie sê aan Juffrou Sandra Nell, Lynette Grové en Adri Keyser vir hul harde werk en toewyding sonder hulle sou die aand beslis nie so ‘n reuse sukses gewees het nie. Dankie ook aan almal wat ‘n bydrae gelewer het.
Matrieksertifikate van 2015 is nou beskikbaar by die skoolkantoor.
FOTO NAME
Photo A:
Voor: Cassandra Rautenbach, Alicia Horne,
Middel: Shanté Schlebusch, Chanelle Newman,
Agter: Crystal Thomas, Simone Buys
Photo B:
Voor: Bernardus Buys, Eljuan du Toit, Jaco Pienaar, Bennett Meyer,
Agter: Werner Venter, Tiaan Marais, Juan Dixon en Jarred Gross.