Suidies wil ook graag met die buite sportpresteerders spog.
Twee van ons rugby seuns is vir die Reitz week gekies hul is Jacques Gous en Wensel Schonken.
Van ons leerders het ook die Bokkie-week-proewe bygewoon en is gekies om verskillende spanne te verteenwoordig. Rugby – Otto Botha, Anton Nel en Rain Achterbergh is gekies vir die 0/16 span en Brandan Coleman vir die 0/14 span. Netbal – Luné Arlow is gekies vir die 0/16 en Lenize le Roux vir die 0/14 span.
Al die spelers toer in die komende vakansie en ons wens hulle alle voorspoed toe!!
FOTO NAME
Photo A: Jacques Gous en Wensel Schonken
Photo B: Voor – Luné Arlow en Lenize le Roux
Agter – Otto Botha, Anton Nel, Rain Achterbergh en Brandan Coleman