SUIDIES NETBALPOPPE Sê BAIE DANKIE!
Ons as eerstespan is weereens getooi in besonderse netbaldrag omrede Danie Steyn van Status Panelbeaters ‘n wonderlike oophand en –hart het.
Daar is nie woorde om te beskryf hoe hierdie besondere firma omgee vir ons kinders nie. Dankie is ‘n kort woordjie vir hulle wonderlike gesindheid.
Ondersteun Status Panelbeaters, want hulle ondersteun Suidies.
SUIDIES VS CRESTON – 11 Mei 2016 – TELLINGS
HOKKIE:
1st Suidies [1] vs Creston [6]
0/16 Suidies [1] vs Creston [1]
NETBAL:
1st Suidies [58] vs Creston [3]
2de Suidies [18] vs Creston [6]
0/15 Suidies [16] vs Creston [4]
RUGBY:
1st Suidies [ 20] vs Creston [15]
0/16 Suidies [68] vs Creston [0]
0/15 Suidies [55] vs Creston [10]
FOTO NAME
Photo A: Voor – Larishca Hoffman, Alicia Horne, Mnr Danie Steyn, Luné Arlow
Agter – Bronwin Day-Garden, Yulàn Stander, Anikia Stander, Askhé Theron, Cassandra Rautenbach