You are currently viewing SKOLENUUS 9/05/2016

SKOLENUUS 9/05/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Tydens die LSEN Cravenweek Proewe wat gehou is, het Suidies hulleself onderskei met 8 spelers wat gekies is vir hierdie span!  Die spelers het hulle goed van hulle taak gekwyt en goeie spel gelewer.  Die spelers wat gekies is:

  • Thabiso Khowa
  • Sibusiso Ngqenelele
  • Bernardus Foulds
  • Siya Cele
  • Donald Grant
  • Mthandi Bhengu
  • Nceba Ncama
  • Maestro Mkhize

IMG_1034

SUIDIES VS SCOTTBURGH (7 May 2016)

HOKKIE:

1st Suidies [4] vs Scottburgh [3]
0/16 Suidies [6] vs Scottburgh [0]

RUGBY:

1st Suidies [ 24] vs Scottburgh [17]
2de Suidies [22] vs Scottburgh [7]
0/14 & 15 Suidies [17] vs Scottburgh [14]

FOTO NAME

Photo A:   Voor:  Siya Cele, Nceba Ncama, Sibusiso Ngqenelele

Agter:  Mthandi Bhengu, Donald Grant, Thabiso Khowa, Bernardus Foulds

Afwesig:  Maestro Mkhize