You are currently viewing SKOLENUUS 01/02/2016

SKOLENUUS 01/02/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

KRIEKETSPELERS VAAR GOED

Drie krieketspelers, Jaco Pienaar, Sibusiso Ngqengelele en JD Steyn het proewe gespeel en is gekies vir die Suidkusspan. JD Steyn en Sibusiso Ngqengelele gaan deur na die volgende rondte.

Ons sê dankie aan mnr Johan Rigaard wat as faktotum by die skool gewerk het, en nou aftree. Ons hoop dat hy sy aftrede sal geniet.

Suidies het aan ‘n aflosgala by Southcity deelgeneem. Hul het hul harte uitgeswem en die gemengde 0/15 span het hul besonders goed van hul taak gekwyt.

Photo A Photo B

 

 

 

 

FOTO NAME

Photo A: Sibusiso Ngqengelele en JD Steyn

Photo B: Johan Rigaard