SPORT EN KULTUURSTERRE VIR 2015 AANGEWYS
Die jaarlikse toekennings is aan die volgende Suidies tydens die Prysuitdelingfunksie oorhandig.
Sporttoekennings:
Muller Booyens – Atleet van die Jaar
Charles Thompson & Michelle Kretzchmar – Swemmers van die jaar
Michelle Kretzchmar – Sportvrou van die Jaar
Joalize Saayman & Marizaan Wagenaar – Hokkiespelers van die jaar
Amanda Smit – Netbalspeler van die jaar
Josh du Plessis ontvang die volgende sporttoekennings van die jaar:
Rugbyspeler
Krieketspeler
Aksie-Netbalspeler
Gholfspeler
Josh ontvang ook die Sportman van die Jaar sowel as die Sportloopbaan Beste toekennings. Welgedaan Josh voorwaar ‘n sportman met vele talente.
Kultuurtoekennings:
René de la Rey – English Best Speaker
Carla du Plessis – Redenaar van die jaar
Most Versatile Speaker
Rapportryerskorp se Kultuurtoekenning vir 2015.
Welgedaan Suidies. Ons is baie trots op julle prestasies en volgehoue toewyding op sport en kultuurgebied.
FOTO A: Muller Booyens, Josh du Plessis, Charles Thomspon, Michelle Kretzchmar, Joalize Saayman en Marizaan Wagenaar
FOTO B: Carla du Plessis en René de la Rey