NUWE HOOFLEIERS 2016
Tydens die jaarlikse prysuitdeling het almal in spanning gesit en wag vir die aankondiging van die nuwe hoofleiers. Suidies wens die nuwe hoofleiers baie geluk en sterkte toe vir 2016.
Sibusiso Ngqengelele has been seledcted to represent the KZN u/17B cricket team. The team will take part in the National Interprovincial tournament in Worcester [Stellenbosch] from the 14-18 December 2015.
FOTO NAME
FOTO A: Tamlyn le Roux (Hoofdogter), Jared Gross (Hoofseun), Alicia Horne (Onderhoofdogter), Wensel Schonken (Onderhoofseun)
FOTO B: Sibusiso Ngqengelele