Ons kondig met trots aan dat mev Anchen Herbst departementeel aangestel is as adjunkhoof van Hoërskool Suid-Natal met ingang van 1 Desember 2020. Baie geluk met u aanstelling en mag u baie gelukkige jare beleef by Hoërskool Suid-Natal.
Ons leerders begin vandeesweek met eksamen en ons wens hulle alle sterkte toe.
Fotoname:
Foto A: Mev Anchen Herbst