Die Graad 8’s het Vrydag, 7 Februarie 2020, Groentjiekonsert gehou en hulle gate uit geniet.
Verskeie danspassies en grappige insidente het vir ‘n aand van pure plesier gesorg.
Die tema van die groentjiekonsert was “Lord & Lady”
Die volgende toekennings was by die konsert gemaak:
Mees belowend – Lana Badenhorst
Mnr Voor-op-die-wa – Seth Ferreira
Mej Elegant – Desiree du Plooy
Mnr Charming – Hannes Hoffman
Mej Bok-vir-Sport – Nikita Grobler
Mnr Bok-vir-Sport – Aldrich Wichmann
Mej Persoonlikheid – Luca Meyer
Mnr Persoonlikheid – Joshua Mitchell
Mej Groentjie – Lereese Oelofse
Mnr Groentjie – André Steyn
FOTO NAME
Photo A: Lereese Oelofse en André Steyn