Mnr J Herbst – Skoolhoof
Geluk aan mnr Jakkie Herbst wie se aanstelling as skoolhoof van Suid-Natal Hoërskool nou amptelik aangekondig is. Hy is beslis nie ‘n nuweling nie en is die afgelope 2 jaar betrokke as Adjunkhoof van die skool.
Die interhuisgala was ‘n reuse sukses. Baie dankie vir elke besigheid en ouer wat ons gehelp het met die leen van gazebo’s, dit het ‘n groot bydra gelewer tot die dag se sukses.
Die verskeie ouderdomswenners:
0/14 dogters – Desireé du Plooy
0/14 seuns – André Steyn
0/15 dogters – Liandie du Toit
0/15 seuns – Dian Venter
0/16 dogters – Brittney van Vuuren
0/16 seuns – Wiandré van der Linden
0/17 dogters – Nelzaan Strydom
0/17 seuns – Keytin Vorster
Ope dogters – Juanita Kritzinger
Ope seuns – Gregory Walkenshaw
Junior Victrix Ludorum : Liandie du Toit
Junior Victor Ludorum : Dian Venter
Senior Victrix Ludorum : Nelzaan Strydom
Senior Victor Ludorum : Keytin Vorster
FOTO NAME
Photo A: Mnr Jakkie Herbst
Photo B: Liandie du Toit, Dian Venter, Nelzaan Strydom en Keytin Vorster