You are currently viewing SKOLENUUS 27/01/2020

SKOLENUUS 27/01/2020

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

SUIDIES Sê TOT SIENS …

Suidies groet twee van hul personeellede en wens hulle sterkte toe vir die toekoms.

Mev Marie Botha was vir 30 jaar deel van Hoërskool Suid-Natal.  Sy was die laaste agt jaar die hoof van die skool.  Waar sy nou ‘n nuwe fase in haar lewe betree, wens ons haar net voorspoed en geluk toe.  Welverdiende rus!

Mev Zurette Viljoen was deel van die Afrikaanse department.  Ons wens haar voorspoed toe waar sy ‘n nuwe loopbaan-rigting inslaan.

FOTO NAME

Photo A:         Mev Marie Botha

Photo B:         Mev Zurette Viljoen