You are currently viewing SKOLENUUS 16/09/2019

SKOLENUUS 16/09/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Die volgende vier matrikulante:  Tiaan Henderson, Vicky Oswin, Christopher Burls en Cara van Zyl is vanjaar met Springboktoekennings vereer.  Dit is ‘n prestasie waarop jy vroeg reeds fokus en waarvoor jy geduldig moet wag.  Hierdie landsdienslede het reeds vanaf graad 8 aktief deelgeneem en uitsaande presteer.  Intussen het hulle ook alreeds Prestasie Goud en Leierskap verwerf.

Baie geluk aan hierdie besielde Landsdieners wie se droom bewaarheid kon word.  Suidies is voorwaar trots op julle!!!

Suidies se SNAKFEES is opvoerings wat jul beslis nie moet misloop nie.  Maak seker jy het ‘n kaartjie.  Die vertonings is vanaf 3-5 Oktober.  Daar sal ook heerlike kos te koop wees.

FOTO NAME

Photo A:

Vicky Oswin, Christopher Burls, Cara van Zyl, Tiaan Henderson

Photo B:

Voor:  Ethan Grobler

Middel:  Brandon Barnard, Edward Lane

Agter:   Elethu Silwane, Wandile Nyawose