You are currently viewing SKOLENUUS 13/05/2019

SKOLENUUS 13/05/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Geluk aan die volgende spelers wat vir die LSEN-Cravenweekspan gekies is:  Ndomish Mbhele, Kyle Jansen van Vuuren, Dylan Conradie en Hentie Smith.  Dit is Kyle, Dylan en Hentie se tweede keer dat hulle hierdie span gaan verteenwoordig, voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees.  Hulle gaan vanaf 21-27 Junie in Bloemfontein teen ander provinsies deelneem.

Suidies se sport het die afgelope naweek besonder goed gevaar en die spanne wen al hul wedstryde.  Die hokkiespanne het tuis teen Queensburgh gespeel en die rugby het in Durban teen Durban Akademie en Grosvenor gespeel.

FOTO NAME

Photo A:         Voor:  Dylan Conradie en Ndomish Mbhele

Agter:  Kyle Jansen van Vuuren en Hentie Smith

Photo B:         Janelle van Schalkwyk