You are currently viewing SKOLENUUS 15/06/2015

SKOLENUUS 15/06/2015

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

PhotoSuidie se netbalsterre het ‘n opwindende en besige seisoen agter die rug, maar dit was die moeite werd, want ons rokkies het menige opponent na hul asems laat snak – BAIE DANKIE DANIE STEYN van STATUS PANELBEATERS wat ‘n wonderlike oop hand gehad het en vir ons die pragtige rokkies en sweetpakke geborg het.

FOTO NAME

Foto A:

Yulàn Stander, Verae Kritzinger, Amanda Smit, Ashké Theron, Carla du Plessis, Bronwin Day-Garden, Alicia Horne, Cassandra Rautenbach.