You are currently viewing SKOLENUUS 28/01/2019

SKOLENUUS 28/01/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Hoërskool Krieket

Die Eerste Krieketspan het Saterdag, 26 Januarie 2019, teen St Patrick’s College, te Kokstad gespeel. Die seuns het hul beste gegee en baie geleer. Daar word met opwinding uitgesien na die res van die seisoen.

FOTO: Die Eerste Krieketspan onder leiding van Mnr. Mynhardt.