You are currently viewing SKOLENUUS 3/12/2018

SKOLENUUS 3/12/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

LANDSDIENS STEEDS BEDRYWIG

Om die jaar met ‘n lekkerte af te sluit, het die Landsdienslede aan die werk gespring en aan diégene betrokke by Hospice met ‘n verrassingspakkie bederf.

Ons wil van die geleentheid gebruik maak om die Landsdiens te bedank vir hul toegewyde en harde werk die afgelope jaar.

FOTONAME

Photo A:        Leandrie Nel, Aliya Jokazi, Hermioné van Zyl en Marlene Cloete