PRYSWENNERS VIR KULTUUR
Ons kondig met trots aan die verskeie kultuur-toekennings vir 2018:
- Cindi-Mari Buitendagh – Mees veelsydige leerder in Afrikaans Huistaal
- Ceresé Botha – Best speaker in English
- Michelle Kretzschmar – Debater of the year
- Ankia Stander – Most versatile learner in English
Linki Buitendagh ontvang die toekenning vir Afrikaans Redenaar van die jaar na aanleiding dat sy KZN verteenwoordig het tydens die ATKV Nasionale Redenaarskompetisie.
Ankia Stander loop met trots weg met die groot toekenning van Kultuur Persoon van die jaar. Sy ontvang Erekleure vir Landsdiens, Halfkleure vir Algehele wenner van die English Speech contest. Sy ontvang ook Volkleure vir Rotary Team Talk en Debating.
FOTONAME
Photo A: Ankia Stander