You are currently viewing SKOLENUUS 5/11/2018

SKOLENUUS 5/11/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

GRAAD 12 VAKPRYSWENNERS

Suidies is trots op hul graad 12-leerders se akademiese prestasies en die volgende leerders het vakpryse in hul verskeie vakke ontvang:

Marlize Middleton Wiskundige Geletterdheid
Cara du Plessis Ingenieurs Grafika en ontwerp
Abigail Atkinson Verbruikerstudies
Toerisme
Wiskundige Geletterdheid
Cindi-Mari Buitendagh Computer Applications Technology
Rekeningkunde
Besigheidstudies
Charles Thompson Afrikaans Huistaal
Engels 1ste Addisionele Taal
Lewensoriëntering
Wiskunde
Fisiese Wetenskappe
Geografie
Lewenswetenskappe

Geluk aan elke leerder vir die opofferings wat gemaak is om hierdie uitstaande prestasies te kan behaal.

FOTONAME

Photo A: Charles Thompson

Photo B:Cindi-Mari Buitendagh