You are currently viewing SKOLENUUS 13/08/2018

SKOLENUUS 13/08/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidies is baie trots op Michelle Kretzschmar en JD Steyn.  Hulle is altwee gekies om die KZN swemspan te verteenwoordig.  Hierdie is twee swemmers wat dwarsdeur die jaar se galas goed vertoon het en ook by hul swemklubs presteer het.

FOTO NAME

Photo A:          Michelle Kretzschmar en JD Steyn