You are currently viewing SKOLENUUS 23/07/2018 – #2

SKOLENUUS 23/07/2018 – #2

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

SUIDIES GO COUNTRY WESTERN

Die matriekafskeid was ‘n ware fees en ‘n funksie wat die matrieks van 2018 nog lank gaan onthou.  Die saal was prentjiemooi en die matrieks asemrowend.  Die ete was soos altyd heerlik.  Dankie aan almal wat ‘n bydrae gelewer het tot die aand se sukses.

FOTO NAME

Photo A:          Robyn de Wit, Marozell Coetzee, Adryan Erasmus, Amanda Nel, Demi Jonker, Michelle Sevenster

Photo B:          Mignon Potgieter, Adri van der Walt, Benthea van den Berg, Clarise Brand, Chandré Bester