You are currently viewing SKOLENUUS 14/05/2018

SKOLENUUS 14/05/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Jaarliks rondom Hemelvaart samel die Suidies geld in vir Bybels. Net na die muntlegging het die Suidies ‘n toongeklap. Ons is baie trots op elke leerder wat ‘n bydrae gelewer het. Suidies vier Hemelvaart deur hul sakke leeg te maak en vir Bybels te stap. ‘n Pragtige bedrag is ingesamel en sal aan ‘n Bybelgenootskap oorhandig word om Bybels aan te koop.

Die projek was ‘n reusesukses. Ons wil graag die Landsdieners vir hul puik reëlings bedank.

Die naweek se sport teen Ixopo was in ‘n goeie gees gespeel en die tellings was algeheel ten gunste van Suidies.

FOTO NAME

Photo A: Ankia Stander, Tiaan Henderson, Cara van Zyl, Megan Barnard, Valerie Ahrens, Candice McDonald, Michelle Kretzschmar