Die eerstespanne van Suidies se rugby-, hokkie- en netbal het aan die Scottburgh Festival deelgeneem die naweek en met gemengde welslae weggestap.
Rugby: Suidies 10 vs Kloof 15
Hokkie: Suidies 0 vs St Patrick 0
Suidies 4 vs Ixopo 0
Suidies 0 vs Werda 1
Netbal: Suidies 6 vs Kloof 11
Suidies 9 vs Durban Noord Kollege 6
Suidies 11 vs Werda 0
Met sulke uitslae lê daar ‘n opwindende seisoen voor vir die sportspanne.